Things you want to know
What is the cost?

The cost of Thinking Tools in
Thinking Club  is R75
Thinking Club Plus  is R250
per learner for grade 3.

What is included?

Thinking Club

  1. Basic WhatsApp support group
         for learners and parents.
  2. Access to all the recorded extra
        Math classes
    of your grade.

Thinking Club Plus

  1. An one-hour Math extra class
        per week on Zoom.
  2. Access to all the recorded extra
        Math classes
    of your grade.
  3. WhatsApp support group
        for learners and parents.
What is the cost?
  1. Click on the learner’s grade.
  2. Click on the subscribe button.
  3. You will be redirected to the
        learning platform.
        Create a User Profile by
        signing up.
  4. You will be redirected to the grade
        where you follow the instructions
        to enroll in the grade and complete
        the Payfast subscription.
  5. Welcome & enjoy the course!
Guarantee

Wiskunde Zoomklasse wat jou kind se selfvertroue en punte verbeter.

    • Identifiseer en versterk wiskunde boublokke.
    • Leer hoe om somme “uit te figure.”
    • Ontwikkel dink vaardighede.
    • Verbeter wiskunde punte.
    • Gereed vir Gr 4 wiskunde

Begin nou belê in jou kind se hele skoolloopbaan.

What is the cost?

Die koste vir Thinking Tools in
Thinking Club  is R75
Thinking Club Plus  is R250
per leerder vir graad 3
.

Hierdie video is ‘n voorbeeld hoe graad 3 kinders leer om op die Thinking Tools somme uit te figure.

Let op die volgende:

    • Hoe die kinders gelei word lei om self die somme uit te figure.
    • Hoe vir elke kind ‘n veilige denkomgewing geskep word.
    • Hoe die kinders se breinbane gevorm word soos hulle nuwe ontdekkings maak.
    • Hoe die kinders bemagtig word om patrone raak te sien.
    • Hoe kinders vrae begin beantwoord wat mens nie dink is moontlik is nie.
    • Hoe kinders se selfvertroue om te waag, groei.
  1. Thinking Tools kursus
  2. Toegang tot al die opgeneemde ekstra
        Wiskunde klasse
    van jou graad.
  3. Basies WhatsApp ondersteuningsgroep
         vir kind en ouer.
  1. Thinking Tools kursus
  2. Een-uur ekstra Wiskunde klas
         per week op Zoom.
  3. Toegang tot al die opgeneemde ekstra
        Wiskunde klasse
    van jou graad.
  4. WhatsApp ondersteuningsgroep
         met Thinking Tools Spesialis onderwysers.

Van die onderwerpe wat bespreek word:

    • Optelgetalpatrone en getallelyn
    • Woordsomme
    • Tafels
Marvelous Minds use innate thinking skills to figure it out and understand the why